In sy eie woorde...
Oor Hom
Eks opreg.
Ek bid/ vertrou op die Here om my eerstens die regte man te maak vir my toekomstige vrou wat Hy aan my toebetrou het.
Ek soek iemand wat saam my in Christus kam groei.
God is nr.1 in elke aspek.
Ek het n sagte geaardheid.
Ek het n vet hart vol liefde.
Ek is iemand wat nie hoogmoedigheid dult nie.
Ek hou van die kunste. Die natuur.
Ek is op die oomblik n farmasie student by NWU.
Ek wil graag eendag Kaap toe trek.
Ek hou van fliek en uiteet met goeie gesleskap.
Eks n mense mens.
Ek hou nie van jolplekke nie.
Sy Ideale Pasmaat
Haar liefde vir Christus, moet nr.1 wees bo my.
Ek soek iemand wat saam my in Christus groei.
Sy moet opreg wees,
Eerlikheid is vir my baie belangrik.
Wat Sy Vriende Sê
BeperkteUitgawe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Alberton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
19 - 26 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 204cm (6' 8.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Liggaamsbou; Perdry; Rekspring; Roei; Skubaduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Waterpolo; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |