In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n spontane mens wat maklik met vreemde mense aanpas. Kan baie gesels en kuier en kan oor wye onderwerpe gesels. Ek is baie lief vir my medemense. Help graag waar ek kan. Ek is nogal christelik en verwag dit van n vrou in my lewe. Op my ouderdom is baie rustig en doen dinge op my tyd.
Sy Ideale Pasmaat
My idiale pasmaat moet chistelik wees. Dieselfde idiale nastreef as ek moet ook rutig en kalm wees.Ek sal verkies om die belangrikste persoon in haar lewe wees en ander persone in volgorde van belangrikheid. My pasmaat moet goed versorg wees iemand wat ek op trots kan wees. Aantreklikheid is nogal vir my belangrik.stel nie belang in fotos van haarself wat jare gelede geneem is nie.
Wat Sy Vriende Sê
Oudmaarnienogniekoud het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom (BergbronBailliepark), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
80 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 89 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Vergewend |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Dramas; Musiekkanale; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek kan nie of sal nie kook nie |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Suikervry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in 'n oop verhouding |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Intelligensie; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |