In haar eie woorde...
Oor Haar
Kom gemaklik met ander oor die weg, en kan myself in enige geselskap handhaaf, maar sal myself as n introvert beskryf. Ek is n huishen en is nie bang om alleen te wees nie. Ek hou daarvan om saam met familie te kuier of klein groepies spesiale vriende. Ek sal nou nie op die tafels dans by n geselligheid nie. Ek hou daarvan om in die natuur te ontspan, om n kampvuur, en is baie lief vir diere.Ek geniet dit om te lees en is baie nuuskierig, hou daarvan om te weet wat in die wêreld aangaan. En lees graag op oor dinge wat my interesseer. Ek hou van intelligente geselskap en iemand wat n goeie skerp sin vir humor het. Ek hou nie van mans wat grootmond is en te baie van hulleself dink. Eerlikheid is vir my baie belangrik. Jesus speel n belangrike rol in my lewe. Mans vir wie Jesus nie n prioriteit is nie, moet asb nie eens probeer om my te leer ken nie, want jy gaan jou tyd mors.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat die rustige dinge in die lewe kan geniet. Nie n "party animal" nie. Wat eerder tyd saam met familie en spesiale vriende spandeer. Iemand wat hou van kamp, in die natuur wees, sommer net op mooi plekke vakansie wil hou waar dit rustig is. Iemand wat kan filosofeer oor die lewe en vir wie Jesus n priortiteit in Sy lewe is.Iemand wat my aanvaar soos ek is en by wie ek myself kan wees. Ek wil nie iemand moet probeer beindruk nie. Ek soek n sielsmaat of sielsvriend.
Wat Haar Vriende Sê
Elliie3 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Toewyding; Vergewend |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Rugby; Stap; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Baie |