Liefiediefie2018Liefiediefie2018

Liefiediefie2018

69 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek soek liefde en lag!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 05 Oktober 2021

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ‘n ongekompliseerse dame met geen ‘issues’ nie! Ek is lief vir die lewe,
en my kinders en kleinkinders vul my met soveel vreugde! Ek hou daarvan om sosiaal te verkeer met
my vriende en om die Here te dien, gee my rede om elke nuwe dag te omarm en voluit te leef. Ek het baie liefde en omgee om aan daardie spesiale sielsgenoot te gee wie ek hoop om op hierdie platvorm te ontmoet.
Ek wil liefdgeh, bederf, en gekoester word en sal dieselfde teruggee. Persoonlike higine,
en integriteit en om die pad saam met die Here te stap in ononderhandelbaar.
Ek hou van reis en doen dit gereeld, die bosveld bekoor my. Ek hou baie van lees, en doen naaldwerk vir die lekker daarvan. Om heerlike interessante kos te maak is my passie!
Hoop daar is iemand wat net vir my gewag het! Kom ons probeer!

Haar Ideale Pasmaat

‘N Man na wie ek met bewondering kan opkyk, wat integriteit het, opreg en eerlik is,
wie sy metgesel of eggenoot sal respekteer, met liefde en omgee sal bederf en onvoorwaardelik sal kan liefh. Iemand met selfrespek wat weet wie hy is, en wat hy in die lewe wil h, en sal weet as hy haar gekry het. As hy die Here ken, eerlik en opreg is, ‘n goeie en opregte vrou sal waardeer, as hy ‘n lekker intelligente gesprek kan voer
eerlik en opreg is, ag man, dan is ek in die sewende hemel! ‘N goeie humorsin sal my omhaal!
Haai jy! 😚😉

Wat Haar Vriende S

Liefiediefie2018 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentr; Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters