In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n passievolle Christen vrou wat my geliefdes altyd die beste sal gee. Ek hou van eerlikheid en liefde vir mens se naaste. Ek is 'n onderwyseres wat 'n absolute genot is ten spyte van al die uitdagings. Ek geniet lees baie. Ek is 'n mens wat altyd eers die positiewe kant sal soek en ook baklei daarvoor al is die liggie hoe flou. Ek lag maklik en dit vat nogal om my kwaad te maak. Maar as dit gebeur is die gort behoorlik gaar.
Haar Ideale Pasmaat
'n Godsvresende man. Niks moet tussen hom en God staan nie. 'n Man wat kan baklei vir my al is hy ook hoe vies. Ek wil veilig voel en nooit bekommerd wees dat hy sal uit stap oor die geringste verskille nie. Looks is nie belangrik nie, dis immers die hart wat 'n mens se skoonheid bepaal. Hy moet hoof van die huis wees soos God sit bedoel het om te wees.
Wat Haar Vriende Sê
Sielsoeker38 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Virginia, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 191cm (6' 3.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Lees |
Sport: |
Muurbal; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tydverdryf keuses: |
Museum- of galerybesoeke |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |