In sy eie woorde...
Oor Hom
Im a man who will love you for who you are. Strong personality active and a sense of humour. A Christian who will take the lead in the relationship. Someone not afraid to have fun..laugh and enjoy life. Have a glass of wine with you around the braai in the evening. A good communicator and a person that can handle all situations. Ag ek is nie kieskeurig nie net solank die persoon 'n mooi persoonlikheid het en my met respek behandel. En ook my sien van binne nie van die buitekant af nie. Niemand is volmaak nie en dit is hoekom ek nie kieskeurig is nie waardeer my en respekteer my en ek sal dieselfde vir jou doen. Ek woon in Centurion, Pretoria. Ek is ‘n doodgewone mens sonder enige fieterjasies.Wie jy sien is wie ek is. Ek hou nie daarvan om voor te gee nie. Ek hou daarvan om ander om my gelukkig te sien. Ek hou daarvan om so nou en dan in die natuur/bosveld te wees.
Ek glo daaraan om die mooi in die lewe raak te sien en die klein dingetjies in die lewe te geniet. Ek is ‘n kind van die Here en dit maak vir my baie saak in ‘n vriendskap. Ek is ook nie die hook up tipe nie, so as dit is wat jy wil doen moenie eers dink om my te kontak nie! Ek sal hou van vriendskap en kyk waarheen dit gaan.[removed] Ek werk by n welsyn orgenasie
Sy Ideale Pasmaat
sy moet van lag hou en simpel kan wees op die ingewing n besluit kan maak hou van kinders hou nie van baklei nie wil net liefdevol wees Sy is 'n persoon met 'n diep siel wat probeer om die lewe nie te ernstig op te vat nie. Bietjie van 'n introvert met 'n sprankelende persoonlikheid tussen haar mense.
Hou van lekker gesels, die buitelewe en enige iets wat antiek is. Groot kuns en kultuur liefhebber wees moet saam als wil doen en kuier en nie alleen wil uit gaan nie As jy slim genoeg is dan kan jy my op ander sosial netwerk opspoor
Well educated with a good sense of humor. Steady and trustworthy- be a good friend or at least a woman of her word. Compatibility is important, open to explore and learn new things. Not too conservative.
Wat Sy Vriende Sê
OxxxxJ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Highveld), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Ander; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Ander; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Onafhanklik; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns |
Sport: |
Boks; Stoei |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Indies; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |