Vrede07Vrede07

Vrede07

58 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Leef voluit elke dag, reis.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 April 2022

Verander: 12 Januarie 2022

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Suid-Afrika; Malta; Portugal; AustraliŽ; Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hou daarvan om te reis, nuwe plekke te ontdek. Mooi plekkies te ontdek, uit te eet en ervaar wat plaaslike mense in so plek 'n bestaan uit maak. Hou v rustige tye ook soos bv langs 'n vuur, stilte en dalk met glasie rooiwyn of gin in die hand.
Hou daarvan om ander te bederf. Hou ook van die samesyn van kook saam met mekaar. Lekker te kan gesels. Soms ook net te sit en boek te lees of as dit mooi uitsig is net alles in te neem.
Die lewe moet mooi wees en elkeen moet elke dag verbeter op sy of haar eie vermoŽns.
Die lewe is wat jy daarvan maak.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat saam my kan reis...
Persoon wat ook weet hoe om te kan kommunikeer en te bederf. Nie noodwendig materiŽle dinge nie.
Iemand wat voorloop, wat kom met idees en gedagtes en saam my kan deurtrap.
Persoon wat ook heeltemal onafhanklik kan wees, wanneer ek soms net stilte wil hÍ..
Belese persoon wat oor alledaagse gebeurtenisse 'n heerlike amper filosofiese gesprek kan voer.
Persoon wat finansieŽl verantwoordelik is sonder om suinig te wees.
Gelukkige persoon in homself.
Een wat lekker kan lag.
Somtyds " in the spirit of the moment" kan wees.
Liefde respek eerlik

Wat Haar Vriende SÍ

Vrede07 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Vrede07 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.