In haar eie woorde...
Oor Haar
Op die oog af , mag jy jou eie opinie ag , maar sou jy my van naderby leer ken , sal jy ontdek, wat dit beteken , as die regte persoon , op die regte tyd , vir die regte rede jou pad kruis . Persoonlikheid : passievol oor dit wat vir my prioriteit is . Intelligensie beindruk my . Lief vir die natuur en buitelewe : n bosveldvuur of die see . My uitkyk is gebalanseerd , integriteit en karakter is wat my sal laat belangstel in jou .
Haar Ideale Pasmaat
Jy moet weet wie jy is . Vrede in jou siel hê . En lief wees vir God en jou medemens. Kan stilstaan om natuurskoon te waardeer. N oor om te luister en n hart om te verstaan . En genoeg lus hê om die lewe saam maksimum te geniet.
Wat Haar Vriende Sê
PienkProtea het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Onafhanklik; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Eerlikheid: |
Uiters |

