CarpediemCarpediem
Carpediem

45 – Pretoria (Waverley Moot area), Gauteng, Suid-Afrika

CarpediemCarpediem
5
0

Carpediem

45 – Pretoria (Waverley Moot area), Gauteng, Suid-Afrika

Carpe diem

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n positiewe vriendelike dame wat voluit leef. Ek geniet die buitelewe en ontspan saam met hartsmense. Is mal oor stap omdat dit in die buitelug is. Lief vir diere. Geniet wat die lewe bied.Ewe gemaklik om op te dress of net in n kortbroek en flip flops rond te loop. Is n Christen en dis baie belangrik dat my maat ook is en dit uitleef elke dag.Ek het n pragtige dogtertjie, my hart se punt.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik en opreg, weet hoe om n vrou met respek te hanteer, nie humeurig nie, dra nie bagasie of issues oor sy verlede met hom saam nie, n gentlemen in alle opsigte, positief en vrolik, leef sy Christenskap uit.Geen kansvatters nie. Hy moet reeds op sy eie gelukkig wees en weet waarheen hy oppad is.

Wat Haar Vriende Sê

Carpediem het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Waverley Moot area), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Noordelike-Gauteng; Oostelike-Gauteng; Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Misdaad
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Stap; Swem; Tafeltennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie