In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n skaam mens, maar kan nie ophou praat as ek die mense goed ken. Groot groepe mense freak my biejtie uit.
Hou daarvan om ander mense te help wat vir hulp vra. Hou nie van mense wat gereeld laat kom sonder 'n goeie verskoning.
Motorsport vang my aandag en ek hou daarvan om lande/dorpe te verken.
Watervalle, diere en die natuur is my beste ontspannings tyd verdryf.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat belangrike situasies erenstig kan opneem, maar tog ook die lewe kan geniet. Iemand wat netjies leef en wat betroubaar is. Saam die natuur kan geniet in die vorm van kamp en rond wandel op die agter paaie.
Ek hou niks van tweegesig mense nie en mense wat ander se situasie uitbyt is onaanvaarbaar.
Wat Sy Vriende Sê
Kaapsekerel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Kaapsekerel moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.