In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n mens mens wat Mal is om te gee van myself....lief Vir die Natuur en See. Ek is baie romantiese. Is 'n kontakmens .Hou van drukkies gee en Wil my maat Altyd Bederf....Is 'n lagmens. Hou van humor en grappe maak...Hou van mense wat eerlik en opreg is en wat Nie "mind games" speel Nie....
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat Moet lief wees Vir lag en ernstig wees as sy iets bedoel. Moet Hou daarvan as Ek aan haar vat en hande vashou...Moet hou van stap by die see en piekniek Hou. Sy moet eerlik en opreg wees....Sy Moet Mallik Kan praat oor iets wat haar pla..
Wat Sy Vriende Sê
Kontakliefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kuilsrivier), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 63 | ||
Sterreteken: |
Bul; Kreef; Maagd; Skerpioen; Steenbok; Visse | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Kontakliefie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.