In haar eie woorde...
Oor Haar
Want ek is soos ń tupperware bakkie, my deksel is altyd weg! Maar die lewe is nooit vervelig saam met my nie. En as jy die heeldag op die stoep wil sit(tensy die view natuurlik die moeite werd is) hou verby.
Haar Ideale Pasmaat
Advontuurlustig. Aantreklik. Nie n drol nie. Hy moet handig kan wees, manlik wees maar ook hou van die fynere goed in die lewe. Baie geduld hê en sag wees. Hy moet goed versorg wees en oor diep goed kan gesels. Hy moet my bederf, voetmaserings, briewe gedigte en net n lekker mens wees. Moet my op die hande drae. Net oë hê vir my. Hy moet my beste maat wees, hy moet soos n straight gay pel wees, funny, lekker kan gesels oor alles. Hy kan maar khaki klere drae as hy dit stylvol kan doen. Hy moet kan koffie aandrae, en my wynglas vol hou, hy sal baie moet kan gee want my koppie is leeg.(en ek praat nie van wyn nie!)
Hy moet kan lees, skryf en spel! Ek kom agter meer as die helfte op die site kan nie! Lees my profiel asb. Ek stel nie belang in gesprekke bo die belt of onder die belt nie! Nog minder om videos te stuur. En Kry n subskripsie as jy wil gesels. En nee! Ek het regtig nie kinders nie! En ek soek ook nie n man wat het nie! En ek rook regtig nie!
Wat Haar Vriende Sê
LienKatrien het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Windhoek (Outjo), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Italiaans; Spaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 207cm (6' 9.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Krullerig; Buierig |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Laf; Naïef; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Bergfiets; Jag; Kampering; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |