In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n Christelike, liefdevolle, saggeaarde dame wat 100% vir die man in my lewe gee..Ek is baie lief vir diere..lief vir kos maak.
Ek is lief vir dans en baie lief vir musiek..
Ek is lief vir die natuur.. Piekniek in' n tuin of langs die see.. Ek is lief vir die buite lewe.. Ek is lief vir braaivleis.. Baie lief vir sport.. Enige sport om te kyk.. Ek is baie lief vir swem.. Baie romanties..
Ek soek 'n man wat my vriend, sielsgenoot en
Liefde in my lewe sal wees en ons alles saam in die lewe kan geniet..
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet 'n Christen wees.. Hy moet liefdevol wees.. Hy moet my respekteer. Hy moet 100% lief wees vir my... Ons moet alles saam doen en die lewe saam geniet..Hopelik ook lief vir sport.. Hy moet lief wees vir die buite lewe en romanties wees sal 'n bonus wees... Hy moet lief wees vir honde..
Wat Haar Vriende Sê
Christine59glf het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Christine59glf moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.