In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek bly hier in Engeland, en is baie gelukkig hier maar soek graag 'n afrikaanse vrou, my Ma is afrikaans and daarom het ek in afrikaanse skoole groot geword en is ek lief vir die afrikaanse kultuur. Ek was 7 jaar getroud maar nou geskei vir die afgeloope 4 jaar. Ek het nog nie kinders nie maar ek wil graag kinders hê as ek die regte vrou ontmoet en trou. Ek is 'n christen, maar gaan nie so gereeld kerk toe soos wat ek seker moet nie. Ek hou daarvan om te gaan op stap roetes, restaurante, movies, om vinnige karre veilig te ry, mooi klere aan te trek, so 3 keer n week na my local spa toe te gaan en net te relax in die hot tub en sauna voor n rustige swem sessie, op wereld reise te gaan (verkieslik warm strande en berge of mooi natuur, lang naweek city breaks is ook lekker), ek is baie lief om nuwe resepte te proebeer en om kos (ryk en ongessonde kos...) te maak, maar ek will graag proebeer om op meer gesondheids vakansies te gaan en 'n gesonder lewens styl en eet gewwontes te volg. Hulle sê daar is baie visse in die see, maar ek soek net een vroutjie vir wie ek vir altyd kan lief wees en omgee, en hoop om dieselfde uit die verhouding te kry.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale maat sou ook graag wou kinders hê, en n verhouding met ons hemelse Vader hê. Saggeaard en vroulik wees, geniet om te lag en vriendelik teenoor almal te wees, afgesien van hul status in die samelewing.
Wat Sy Vriende Sê
PortegeseBoertjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
St Albans [AL5], Hertfordshire, England, Verenigde Koninkryk | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
5' 7" (170cm) | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
4' 7" (140cm) of korter - 5' 6" (168cm) | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
PortegeseBoertjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.