In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n rustige, saggeaarde en liefdevolle persoon maar onafhanklik met sterk morele waardes. Ek hou van die natuur, stap musiek, bak en brou, mense en diere. My familie en naby vriende is vir my belangrik en om die beste in my werk te gee.
Ek hou nie van mense wat opgegee het in die lewe nie en moet nog n doel nastreef. Ek hou daarvan om kreatief te wees om my lewe te balanseer. Ek streef na n gesonde holistiese leefwyse. Ek leef in volle afhanklikheid van God want sonder Hom is ek niks.
Haar Ideale Pasmaat
Volwassenheid. Geballanseerd. Goeie kommunikeerder en darem bietjie intellektueel wees. Saam nog fiks te bly.
Soms vir homself kan lag. Gesonde belangstellings. Steeds n leergierige gees en begeerte om nuwe plekke en mense te ontmoet. Ook hou van die natuur en reis sal n plus punt wees.
Probeer om met my kinders, kleinkinders en familie oor die weg te kom en te aanvaar.
Asb nie rook, vloektaal en drankmisbruik sal definitief die verhouding kelder.
Wat Haar Vriende Sê
LilyMarlyn60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
62 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 209cm (6' 10.3") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Stap; Staptogte; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |




