DoraExploraDoraExplora
DoraExplora

48 – Stilbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

DoraExploraDoraExplora
3

DoraExplora

48 – Stilbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Pas my hart op soos n kristal

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n gelowige vrou selfonderhoudend,liefdevol n hart van goud weet om mense met respek te hanteer.Hou van visvang en rugby en krieket kyk.en stap ooh ja is ook n boekwurm.Ek hou van nuwe vriende maak en sosiaal verkeer hou nie van mense wat oneerlik is nie en ander mense seer maak nie.Ek wil net gelukkig wees soek iemand om my te comfort

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet saggeaard liefdevol dog ferm en streng wees moet weet om respek vir n vrou te he moet my ten alle tye beskerm moet my soos n vrou laat voel .Ons moet baie tyd saam met mekaar spandeer maar ook mekaar kan vryheid gee daar moet vertroue wees.Ek en my maat alles saam doen .Oneerlikheid/ontrouheid kan enige verhouding vernietig

Wat Haar Vriende Sê

DoraExplora het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stilbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Swart / Afrika; Bruin; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Eie Onderneming; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Riller
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Fietsry; Rugby; Snoeker; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie