VinkieVinkie
Vinkie

49 – Wolmaransstad (Bloemhof), Noord-Wes, Suid-Afrika

VinkieVinkie
1

Vinkie

49 – Wolmaransstad (Bloemhof), Noord-Wes, Suid-Afrika

Lonely Heart

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n stil, saggeaarde mens wat nie daarop uit is om te wil baklei nie. Ek is nie n selfgesentreerde mens nie, so ek sal daar vir iemand anders wil wees wat self deur n moeilike tyd gaan.... Ek kan geduldig wees deur net eers vriende te wees en te sien wat gebeur vorentoe.
Al kan mens mekaar eers net ondersteun. Nie van die begin af verwagtings te hê nie....
Ek is n rustige mens wat hou van ontspan, is lief vir Meesal Suid-Afrikaanse musiek, en mooi instrumentele musiek. Ek is oop om nuwe dinge te probeer. Ek sal eerder bak as kos kook, maar kan kos ook maak...maar ek sal eerder bak as kos kook. Ek het 2kinders nog in die huis 7 en 16 jr oud, ek is vreeslik lief vir my kinders. So iemand sal my kinders moet aanvaar en liefhê soos ek....
Ek kan enige-iets probeer, as ek n geleentheid daarvoor kry... Ek wil myself weer vind. Ek gaan deur n moeilike tyd nou.... As iemand kans sien om n vriend, en dalk oop te wil wees vir later iets meer...want op die oomblik weet ek nie wat vorentoe..iemand vir my dasrdie antwoord sal wees....
Ek verwag van iemand om altyd eerlik met my te wees, en openlik. Nie vriende bo my verkies nie. Wat my as vrou, veilig kan laat voel, en daar vir my kinders ook sal wees.
Ek is baie lief vir diere, veral die kleiner honde. Is lief vir katte en voëls.
Ek wil nooit voel om myself teen[removed] moet beskerm nie, wil nie bang wees en vrees vir my en my kinders se lewe nie...
Ek soek n saggeaarde man wat lief is en sal opstaan vir sy vrou , kinders en familie. Mense is nie perfek nie, ek sal dit nie van iemand verwag nie... Net die beste van mens self gee wat nodig is...

Haar Ideale Pasmaat

Saggeaard, maar sterk van gees. Gristenskap n groot rol in sy lewe speel. Lief vir kinders. Hou valn buite enwerk, maar ook soms kos kan maak. Sal bly wees as hy my bietjie touwys kan maak in die kombuis.
As hy my beste vriend kan wees, is enige-iets moontlik.
As mens nie respek vir mekaar het, enselfsugtig is, kan dit n verhouding vernietig. En as God nie die middelpunt is nie...

Wat Haar Vriende Sê

Vinkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wolmaransstad (Bloemhof), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Vinkie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.