In haar eie woorde...
Oor Haar
Vriendelik, opreg, lojaal en betroubaar.
Ek hou van iemand op wie ek kan reken. My woord is my eer dit is baie belangrik. Eerlikheid.
Ek is aktief in die gym, Cobra Fit, doen gereëld Saterdae die Parkrun. Ek het my swart belt in Kickboxing en rig op die oomblik af.
Ek is mal daaroor om langs die see te gaan stap. Ek hou van die natuur. 4x4 Toere is 'n gunsteling, uitstappies na verskeie liggings in die natuur, tuine etc. "caravaan camping" of selfs meer gemaklik. Ek hou daarvan om te dans, 2step etc. Net jammer die geleenthede is so min.
Ek is heel tevrede met 'n lekker boek, musiek en sommer net tv kyk.
Ek is 'n positiewe mens wat die beste van alles probeer maak.
Met my Skepper as anker in my lewe weet ek alles Sal ten goede meewerk.
Haar Ideale Pasmaat
Lojaal, getrou, eerlik en opreg. Christelike waardes. Iemand wat sy maat met liefde en sagmoedigheid sal hanteer.
Om saam in Christus te groei en mekaar in alle opsigte te ondersteun en bemoedig.
Saam kerk toe te gaan, te gaan stap, dalk saam gym te gaan. Bit saam wegbreek, saam by vriende en familie kuier. Lekker saam alleen ook ontspan, fliek of tv kyk. Sommer net saam lag en bymekaar wees.
Verhouding vernietig: perk met drank nie ken nie. My nie met respek behandel nie. My verneder of in die verleentheid stel.
Wat Haar Vriende Sê
Diana Roux vertel...
Ewa is 'n baie spesiale mens, sy is' n omgee mens wat baie liefdevol is en jou bederf met haar sprankelende persoonlikheid, jou opbeur en bemoedig terwyl dit soms vir haar ook nie maklik is nie. Ewa loop altyd die ekstra myl om na jou om te sien.
Sy is báie energiek en neem deel aan verskeie aktiwiteite soos "Kickboxing' en hardloop elke Saterdag so 10km vir die pret. Van jongs af kon sy nie stilsit nie, altyd aan die gang en ook baie lief vir dans.
Ewa kan baie lekker kosmaak en is lief vir onthaal saam met vriende en familie.
Sy is baie familie ge-orienteerd en sy en haar twee seuns is lief daarvoor om pret dinge saam te doen wanneer moontlik. In die groter familie opset behou sy ook nabye kontak met haar moeder en broers en susters.
Ewa is 'n baie' diep' mens en jy kan haar vertrou met jou harts dinge. Sy is ook gelowig en dien die Here met haar hele lewe.
Ewa het 'n baie positiewe gesindheid en bring lig oral waar sy gaan, haar humorsin is aansteeklik en verander die hele atmosfeer met haar teenwoordigheid.
Ewa hou daarvan om reëlings te tref en dinge te laat werk waar jy nie altyd dink dit is moontlik nie.
Ons geniet haar en wil graag hê sy moet weer 'n sielsgenoot vind nadat haar eggenoot afgesterf het in Covid. Sy kan nie alleen oud word nie.
Ewa is bemind by jonk en oud, dit maak haar baie spesiaal.
Ewa is ook altyd besig om planne uit te dink om met minder moeite' n groot projek vinnig en effektief af te handel, spanwerk en bring baie pret in die proses!
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Walvis Bay, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mosselbaai (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Kanovaart; Ski; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |