1535st1535st
1535st

55 – Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika

1535st1535st
3
0

1535st

55 – Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika

Soek na Liefde & Geluk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 18 November 2025

Verander: 16 Augustus 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n vriendelike persoon wat hou van gesels en om vriendskap op te bou veral met vrouens ek is n persoon wat daarvan hou om bederf te word.
Ek hou niks van mense wat my judge nie en soek nie iemand wat net jou wil Ken wanneer dit hul pas nie. Ek is nie een vir dans nie, eintlik is ek net myself.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet nie jaloers wees nie en liefdevol wees,sy moet weet hoe om n man te bederf en n maat vir hom wees.Sy moet nie judging wees nie en my aanvaar soos ek haar sal aanvaar.

Wat Sy Vriende Sê

1535st het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Komatipoort, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vervoer
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Komatipoort (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
161cm (5' 3.4") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen