RLFV_503RLFV_503
RLFV_503

59 – Pretoria (Lynnwood / The Willows), Gauteng, Suid-Afrika

RLFV_503RLFV_503
2
2

RLFV_503

59 – Pretoria (Lynnwood / The Willows), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons Rock 'n Roll

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 19 Maart 2026

Verander: 07 Februarie 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is jonk van gees!!!..Ek geniet die stadslewe sowel as outdoors. Ek hou ook baie daarvan om na "Live bands" te gaan kyk local of internasionaal..en ook lief vir 60's 70's, 80's 90's 00's en verskeie Rock bands. As persoon is ek lief vir kinders en diere en raak nie sommer kwaad vir enige iets nie en gee ook nie voor wat ek nie is nie. Eks beslis ook nie 'n narsisis nie..Ek hou daarvan om iemand te laat lag en om dinge saam te doen.....Ek is ook glad nie 'n besitlike of jaloerse mens nie en hou ook glad nie van mense wat neerkyk op ander nie. Ek is plat op die aarde en probeer altyd alles positief benader. God is diep in my hart met alles wat ek aanpak. So, as jy hou van wat jy sien maak gerus kontak met my.

Sy Ideale Pasmaat

'n Vrou wat nog jonk van gees is en aktief is en nog 'n adventerous side het, is tipies 'n kwaliteit waarvan ek hou. Of jy tattoos het of nie, either way albei keuses is vir my mooi...Ek is nie 'n judgemental tipe persoon nie solank jy dieselfde is. As jy flaws het, ons almal het flaws so moenie dat dit jou laat wonder nie. As die "chemistry" daar is sal mens weet of dit kan werk. Vergeet die verlede en konsentreer op die nou en toekoms. As jy wil probeer om 'n nuwe bladsy om te slaan dan is hierdie moontlik 'n goeie geleentheid op 'n nuwe begin.

Wat Sy Vriende Sê

RLFV_503 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Lynnwood / The Willows), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Internetbesoeke; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters