ESRooibosESRooibos
ESRooibos

32 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

ESRooibosESRooibos
2

ESRooibos

32 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na toekomstige lewensmaat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek word gereeld ges dat ek vriendelik is, alhoewel ek ook kwaai kan wees... heel moontlik oor my werk... defnitief oor my werk.

Stokperdjies: Mal oor lees, musiek speel, speel ook bordspeletjies gereeld met my broer en vriende.

Kyk uit na die toekoms, werk vir die toekoms van my leerders. Mens moet ook nie te ernstig wees nie. Net 'n bietjie.

Sy Ideale Pasmaat

Heel eerstens, my maat moet 'n Christen wees. Ek sal graag saam wil bid en mekaar ondersteun.

Ons moet mekaar kan vertrou met klein goedjies sowel as groot keueses.

Sal wonderlik wees om 'n maat te kry wat saam my bordspeletjies kan speel, maar dit is nie 'n probleem as dit nie so uitwerk nie.

Wat Sy Vriende S

ESRooibos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Krieket; Muurbal; Skaak; Stap; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters