Plasie911Plasie911
Plasie911

52 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Plasie911Plasie911
1

Plasie911

52 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Goeie gewone man wat nog glo in sielsliefde.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n mense mens wat lewe vir die natuur en die buitelewe en lief is vir my Here. Ek is 'n omgee mens wat standpunt kan inneem sonder om my wil af te dwing. Daar is baie belangriker dinge om oor te praat as geld. Ek glo aan innerlike geluk en vrede in alle omstandigjede en beproewinge.
Ek is mal oor lugvaart wat 'n passie vir my is.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na my sielemaat en vriendin wat die Here saam met my lief het. Wat sover dit moontlik is alles saam met my kan doen en ek saam met haar. Ek wil die mooi in die lewe vir haar wys en dit saam met haar geniet. My ideale pasmaat is saggeaard maar kan haar standpunt ook sagkuns stel. Die lewe se uitdagings moet ons nader aanmekaar bring en beter mense van ons maak.
As sielsgenote kan ons die lewe beter vir mekaar maak en nie slegter nie.

Wat Sy Vriende Sê

Plasie911 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Visse
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Oorlog; Riller; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Gimnastiek; Kampering; Rugby; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Vlieërbranderry
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Flankering; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters