KoekelooksKoekelooks
Koekelooks

60 – Bloemfontein (Westdene Bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika

KoekelooksKoekelooks
4
0

Koekelooks

60 – Bloemfontein (Westdene Bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika

Kom ons deel nog n Paar goeie jare saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n persoon wat jy sal wil leer ken lol. Ek is eerlik en baie opreg. Jy sal van my hou of dalk nie. God is no een in my lewe . Wil n maat he wat die volgende paar jare nog saam met my wil deel en dit geniet. Kom ons vat n kans en geniet die lewe saam. Ek jou van goed saam doen. Geniet lekker geselskap saam met vriende, by n lekker vuurtjie jou hou van lekker lag.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil iemand he wat opreg is my aanvaar soos ek is my nie probeer verander nie en ook nie beheer nie ons hoef ook nie aan mekaar se heupe vas gebind wees nie.. Iemand wat jy jou lewe en gedagtes kan mee deel en lekker saam kan lag. Wat ook God nommer een in sy lewe maak en op sy knee saam my kan bid. Dat ons die pad saam kan loop en hoop he vir die toekoms. Goed saam kan doen en daaroor kan lag na die tyd. En wat weet familie is belangerik in ons lewe. Ek soek n pel for life n partner wat alles saam met my wil deel die goeie en slegte.

Wat Haar Vriende Sê

Koekelooks het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Westdene Bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Reggae
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Aussie-reëls Voetbal; Boks; Jag; Krieket; Motorsport; Rugby; Ski; Sokker; Stoei
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie