VroumetnhartVroumetnhart
Vroumetnhart

53 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

VroumetnhartVroumetnhart
5
0

Vroumetnhart

53 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Sag van gees, sterk in liefde en altyd opreg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek leef met intensiteit en betekenis. Ek is ń diep mens met baie lewenservaring wat my gevorm het om sterk, maar steeds sag van hart te wees. Ek werk hard en speel hard, geniet die lewe se klein en groot oomblikke, en glo dat ware geluk lê in egte konneksie. Die lewe is kort… Ek soek nie iets oppervlakkig nie, maar ’n liefde wat rustig groei, diep voel en veilig genoeg is om jouself volledig te wees ń liefde wat nie net passie bring nie, maar ook ’n gevoel van huis. Ek geniet om by ‘n vuurtjie te sit met glasie wyn, gereeld te stap en kreatief te wees. My twee aangeneemde kinders hou hierdie mamma jonk en ‘on the go’

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek ’n man met ’n sterk karakter en sagte hart, iemand wat emosioneel beskikbaar is, eerlik kommunikeer en weet wat hy wil hê.
Hy moet stabiel wees, betroubaar en respek hê vir my en my lewe.
Iemand wat nie bang is vir diepte nie, maar ook kan lag en die lewe geniet.
’n Ware lewensmaat en nie net vir die goeie tye nie, maar ook vir die werklike lewe.
Vir my werk ’n verhouding as daar eerlikheid, respek en konstante kommunikasie is.
Wanneer albei mense kies om moeite te doen en selfs op moeilike dae.
Wanneer daar ruimte is om jouself te wees, maar ook saam te groei.
En veral: wanneer liefde nie net gesê word nie, maar daagliks gewys word in klein dinge.
Ek geniet die eenvoudige maar betekenisvolle dinge:
Saam koffie drink of ’n glas wyn by sonsondergang
Stap in die natuur of net vars lug inasem
Lag, musiek luister, dalk saam kook
Stil oomblikke waar mens net saam kan wees.
Vir my gaan dit nie oor groot planne nie maar oor kwaliteit tyd en verbinding.
Oneerlikheid, gebrek aan kommunikasie en emosionele afstand.
Wanneer iemand ophou probeer of mekaar as vanselfsprekend begin sien.
Respek wat verlore raak, of wanneer daar nie meer veiligheid en vertroue is nie.
’n Verhouding breek nie net in een oomblik nie dit gebeur wanneer klein dinge oor tyd opgegee word.

Wat Haar Vriende Sê

Vroumetnhart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Vroumetnhart moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.