In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van die see, berge en visvang. Ek hou van pizza,wyn en roomys. Ek hou van skilder, liedjies skryf en boeke lees. Ek hou nie van n man wat rook nie. Ek opsoek na n Christeike man. Respekvol en eerbaar.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale man moet opreg, eerlik en saggeaard wees. Hy moet liefdevol wees. Selfstandig wees. Hy moenie rook nie. Hy moet ondersteunend wees en altyd vir my daar wees. Hy moet lief wees vir my. Iemand waarna ek kan opkyk in die lewe en trots wees Kommunikasie is vir my belangrik daarom soek ek nie n toe boek nie.
Wat Haar Vriende Sê
Didi60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Edward (Trafalgar), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My swembroek / bikini |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Perdry; Roei; Rotsklim; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |


