In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks ñ vriendelike mens,liefdevol,houvan pret te hê,lag gesels.persoon wat verstaan,bystaan ,ondersteun.
Hou nie van oneerlikheid NIE .
Om eerlik te wees en die pad reguit te loop.
Houvan Movies te kyk om te onspan romance, comedy's,aksie movies te kyk.als wat pret en fun is te doen kan soms Baie gesels ook .
Ek wil elke dag koester en leef NIE net als Soo erinstig op vat NIE net leef daars meer ook ..
Ek houvan plek en dinge moet mooi lyk in my huis en NIE te veel deurmekaar staan en wees NIE . EKS NIE perfekte vrou NIE maar eks net myself.My GOD eerste in my Lewe gloo aan my GOD .Eks nekkies skoon en op my plek.En daars meer wat julle kan weet van my vry om my te vra.houvan musiek Afrikaans, Country en ook Engelsse musiek ..
Haar Ideale Pasmaat
Moet nekkies wees mooi na homself kyk..
Vrou respekteer ook homself,Respek hê.
Liefdevol wees, Eerlik,fun hou van pret ,vol Lewe en Energie wees,lief wees ve diere en kinders,Geen oneerlik wees Al is dinge hoe moeilik.Hy moet homself wees NIE voorgee NIE . Vriendelike man wees.verstaan, ondersteun bystaanen daar wees .
Hy moet homself wees..
Kan my meer vertel ook oor homself .
Wat Haar Vriende Sê
LoveBee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom (wolmaramstad), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter | |
Liggaamstipe: |
Ander | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese; Ander | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Toneelspel |
Sport: |
Dans; Stap |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Laktose-vry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom |
Afsitters: |
Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |