DivDiv
Div

61 – Krugersdorp (Rant en Dal), Gauteng, Suid-Afrika

DivDiv
3
1

Div

61 – Krugersdorp (Rant en Dal), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons skep saam nuwe herhinneringe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 20 Oktober 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n 61 jarige wewenaar wat nog baie het om om vir n vrou in die lewe te bied.Ek glo ouderdom is net n nommer en rooi wyn raak net beter hoe ouer dit word.Ek is harde werker,tans bemarkings bestuurder by n staats agentskap wat klein besighede ondersteun,het baie geduld,miskien te saggeaard maar steeds met n sterk wil om suksesvol en voluit te leef.wees goed vir my en ek behandel.jou soos n prinses.ek hou van die natuur,reis,4x4 roetes,see hengel en doen videografie en website ontwikkeling as stokperdjies

Sy Ideale Pasmaat

Ek hou van n vrou met bietjie avontuur lus,wat lief is vir die natuur, see of bosveld, wat die mooi dinge in die lewe waardeer,netjies is op.haarself met goeie waardes.jy hoef nie n goeie kok te wees nie want ek maak lekker kos.verkieslik finansieel selfstandig en selfversorgend

Wat Sy Vriende Sê

Div het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Rant en Dal), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Klassiek; R&B / Soul
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Musiek Maak
Sport:
Fietsry; Gewigsoefeninge; Muurbal; Rugby; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters