RintoRinto
Rinto

53 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

RintoRinto
8
8

Rinto

53 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Hardwerkend, selfversorgende, rustige persoon..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hardwerkend, selfversorgend, rustige persoon...

Gelowig, hou van byna alles, en tog kort iets.

Nederig en diplomaties reguit. Geniet die see net soveel soos n kuier in die bosveld of tuis om n vuur of voor n goeie fliek..

Regtig nie lus vir drama en of aggressie.

My woorde kan opraak maar my lag sal nooit. Te veel energie en ambisie om nie die hartseer en terugslae van die lewe nie te oorkom.


Hardworking, patient and self sufficient..

Faithful and enjoy a good exercise... however something seems to be a miss..

Sy Ideale Pasmaat

Sjoe moeilike een...

Ek hou van iemand wat nie sal wil seermaak, selfversorgend en netjies is, finansieel kan kophou en gesels..

My woorde kan vinnig opraak :)

Wat Sy Vriende Sê

Rinto het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Centurion; Cullinan; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
47 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Deens; Duits; Engels; Frans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Rugby; Swem
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters