DDRensburgDDRensburg
DDRensburg

53 – Johannesburg (Roodepoort), Gauteng, Suid-Afrika

DDRensburgDDRensburg
9
8

DDRensburg

53 – Johannesburg (Roodepoort), Gauteng, Suid-Afrika

Lewens Maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is Doelgerig,weet wat ek in die lewe soek , Finansieel onafhanklik .. Moeg om alleen te wees .. Soek iemand met wie ek die lewe kan geniet … Iemand wat saam met my kan laf wees en ook die lewe ernstig kan op neem.As ek lief is vir iemand gee ek my als…Wees bereid om bederf te word..
Ek hou van reis op die ingewing van die oomblik en ons land te verken.Kaap Bly nog my gunsteling plek .Ongelukkig is kos maak nie my gunsteling aktiwiteit nie .. so hoe minder ek in die kombuis kan wees hoe beter.I’m a neat freak so my huis is altyd netjies en skoon en verwag dieselfde van die regte persoon.Netheid en skoon is vereiste non negotiable…As jy aan die vereistes voldoen .. kom ons gee dit ‘n probeer slag .. en wie weet dalk is jy die regte persoon vir my.

Sy Ideale Pasmaat

Wees jouself … en wie weet dalk hou ek van jou. Soos almal het ons , ons voorkeure…Goeie voorkoms is ‘n plus punt vir my en sowel as Goeie maniere..Kyk agter jouself fishies en geestelik , Goeie voorkoms tel baie vir my.

Wat Sy Vriende Sê

DDRensburg het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Roodepoort), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
34 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Sarkasties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Waaghalsige sport; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is in 'n oop verhouding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters