Sonskyn8Sonskyn8
Sonskyn8

61 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Sonskyn8Sonskyn8
2
7

Sonskyn8

61 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Braaf genoeg om te begin ...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n spontane persoon wat hou van lag, n sin vir humor is noodsaaklik. My positiewe uitkyk is n pluspunt en ek hou daarvan om mense te ontmoet. My passie is verskeie stokperdjies en skilder, ek hou van kosmaak en ek het net nie altyd genoeg tyd vir alles nie. Die see is my groot liefde asook die buitelewe en tuinmaak. Ek is lief vir diere en glo dat daar iets moois in alle skeppings is.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van positiewe mense met waardes en respek vir almal om hulle. As jy met jou hande kan werk en nie net agteroor wil sit nie gaan ons goed oor die weg kom. Om my te kan laat lag is n vereiste, n sin vir humor is een ding wat ons deur die lewe help elke dag. Wees bereid om my te leer ken en moenie net aanneem hoe ek sal optree of reageer nie. Iemand wat liefdevol en menslik kan optree teenoor mense in sy lewe.

Wat Haar Vriende Sê

Sonskyn8 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie