BlakerBlaker
Blaker

66 – eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika

BlakerBlaker
1
0

Blaker

66 – eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika

Sielsmaat tot die einde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die moeitewerd
Ou skool maar aanpasbaar
Nie ryk nie en NIE hier om vir iemand te soek om vir my te sorg nie
Glo in integriteit
Glo in respek
Een vrou man
Respek vir n vrou se wese en liggaam
Stout op n mooi manier
Rook en drink nie

Natuur, stap, kamp en kuier om n vuur.
Lewendig en verkies om fiks te bly en gesond te eet en verwag dus dieselfde van my maat en daarom verkies ek iemand wat slankerig is wat elke dag saam 5km gaan stap en per geleentheid saam gaan roei op die dam.😁
Ek is op die oomblik area gebonde en sal iemand plaaslik verkies maar as mens eerlik en opreg na n sielsmaat soek kan daai persoon enige plek kop uitsteek😄
Glo jy nog in opregte sielsmaat liefde?
Nie vir alle vroue nie maar vir een vrou alles.

Sy Ideale Pasmaat

Lewendige fiks mens wat hou van stap en aktief bly. Lief vir diere en oorbly in die natuur bv. in n reservaat ens.

Wat Sy Vriende Sê

Blaker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
62 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Blaker moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.