In sy eie woorde...
Oor Hom
Soek jy n beste hartsvriend wat jou harts emosies verstaan, wat jou altyd in ag neem?
Ek wil jou drome ondersteun. Ons is die wenspan wat die mooiste uit mekaar gaan bring!
Is liefdevol, eerlik, met n baie goeie 'n sin vir humor.
My gebak soos bv. pannekoeke lyk soms soos moderne kuns. Sal opmaak en jou help met skottelgoed was! Kom ons dans in die mooi van die lewe saam ? 🌻Ons is n wenspan !
Ek is elke dag baie sportief.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale maat: Ek aanvaar haar net soos sy is, spontaan, ondersteunend, lojaal — hou van lag, pannekoeke en dans in die kombuis, en waardeer opregte gesprekke.Ook klein verrassings en 'n goeie koppie koffie saam.
Wat Sy Vriende Sê
Eros777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
157cm (5' 1.8") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Eros777 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.





