Justme816Justme816
Justme816

52 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Justme816Justme816
4
11

Justme816

52 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

I need and want someone with class...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek weet wat ek soek uit die lewe. Ek is gevestig en kan op my eie funksioneer. Ek glo daar moet n koneksie wees tussen my en die persoon wat ek leer ken. Ek verkies om altyd eerlik en reguit te wees en verwag dit ook van die persoon wat ek leer ken. Almal het n verlede maar dit beteken nie dat jy elke dag na dit verwys nie. As jy nog nie oor jou ex of verleded is nie gaan dit nie werk nie. As ek belang stel gee ek 100% en glo nie daar aan om met n klomp mans te praat nie.

Haar Ideale Pasmaat

Daar bestaan nie so iets soos n ideale pasmaats nie. Alles wat ek nog elke keer gesoek het, het ek die teen oor gestelde gekry. So wat ek graag sal wil he is iemand wat hom self kan wees en nie voor gee iets wat hy nie is nie. Eerlik, opreg. Iemand by wie ek veilig kan voel. Die gevoel van.. ek is nou tuis. Hy moet vir hom self kan sorg. Hy moet geleerd wees. Elke mens het sy goeie en slegte punte in die lewe maar dit moet nie sy mens wees oor neem. Wat in die verlede gebeer het is verby. Ek glo nie om in die verlede te lewe nie. Wat jy gee sal jy terug ontvang en as dit van my af hang nog baie meer terug kry ook. Ek Hou van positiewe mense.

Wat Haar Vriende Sê

Justme816 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters