POPLAPLELUEPOPLAPLELUE
POPLAPLELUE

66 – Paarl (Durbanville), Wes-Kaap, Suid-Afrika

POPLAPLELUEPOPLAPLELUE
1
0

POPLAPLELUE

66 – Paarl (Durbanville), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie storie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is altyd dieselfde, soos jy my sien so is ek. Geen aansittery, en ek gaan nie enige iets voorgee want ek is soos ek is, sal bly wees om iemand te kry wat my aanvaar soos ek is. Ek is afgetree maar nog vol energie. Hou van besig bly. Leef 1 dag op' n slag. Hou van stap en hou my ook besig met dingetjies in woonstel. Is kreatief maar lewe 'n eenvoudige lewe. Die Here is my no. 1 liefde. Leef elke dag asof dit jou laaste dag is.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet goed versorgd wees, eerlik en opreg. 'n Verhouding/vrienskap sal werk waar 2 mense respek vir mekaar het, mekaar opbou en ondersteun. Iemand wat hou van stap sal, dit sal' n bonus wees want dis lekker om dinge saam te doen. Flankeer en vuil taal is 'n afsitter vir my. Moet my aanvaar soos ek is.

Wat Haar Vriende Sê

POPLAPLELUE het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl (Durbanville), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Blouberg; Paarl; Stellenbosch; Wellington (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Inkopies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Boks; Gimnastiek; Stap; Stoei
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters