spikkeltjiespikkeltjie
spikkeltjie

62 – Edenvale (Germiston), Gauteng, Suid-Afrika

spikkeltjiespikkeltjie
2
0

spikkeltjie

62 – Edenvale (Germiston), Gauteng, Suid-Afrika

Stap saam deur die laaste hoofstuk van ons lewens

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is saggeaard en rustig. Hou nie van negatiewe houdings... die lewe is te kort daarvoor. Baie lief vir my kinders. Ek is nie iemand wat heeltyd TV kyk nie. Om te reis is een van my passies. Ek hou daarvan om in die tuin te werk. Wanorde en slordigheid kry jy nie by my.Terwyl ons nog self kan beweeg moet ons doen wat ons nog kan.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik, positief en geduldig wees. Romanties...sal ook werk. Hy moet ook wil reis. En plus punt as hy ook kan lekker kos maak. Hy moet ń verhouding hê met Jesus. Ons het sekerlik almal hard gewerk en kan dus nou die tyd wat oorbly saam voluit geniet.

Wat Haar Vriende Sê

spikkeltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale (Germiston), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Belangstellings:
Kookkuns; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Eksotiese dier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Eerlikheid:
Uiters