In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is avontuurlustig, Hou van nuwe plekke ontdek, stokperdjies doen, Lang arm dans is 'n moet! 💃🏼🕺🏼Ek is 'kunsinnige van geaardheid en Hou van kreatief wees. Liefdevol en 'n omgee mens.💝
Haar Ideale Pasmaat
Ek verkies 'n man wat asb net Langer is as ek. Moet defnitief reed's 'n verhouding hê met die Here, so gelowige man, godvresende man.
Ek hou baie van dans so dit Sal tot voordeel wees indien die persoon kan langarm dans, Eren's moet mens die lewe geniet ook. Finansieel moet hy gevestig wees.
Wat Haar Vriende Sê
whiteLilly het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Wild |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Punk; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Riller |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Dans; Fietsry; Kampering; Perdry; Skaak; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Klasloop |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Hond(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |



