In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek Ken seer kry, ek Ken ongelukkigheid ek Ken trane.
Ek soek n MAATJIE, by my gaan jy veilig voel. Ek gaan jou ondersteun, help in huishoudelike take, ek gaan gee wat die lewe my geleer het. Liefde, respek en veilige hawe. Ek werk hard. Binne huis en buite is ek Baie netjies.. Ek Le nie en verwag Al's nie. Ek werk daarvoor en is gedisiplineer. Baie liefde om te gee Al het ek Baie houe gevat. Liefde is mooi
Sy Ideale Pasmaat
Moet saggeaard wees maar ook nie te sag
Netjiese. Voorkoms veral in publiek
Sosiaal Kan wees met vriende en familie
Liefdevol wees en liefde gee sonder vooorwaardes
Lojaal wees en betroubaar
Ek soek n MAATJIE. Nie n vrou agter my skoon te maak nie
Wat Sy Vriende Sê
Peta1313 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
32 - 46 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 140cm (4' 7.1") of korter | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Verspot |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Saggeaard; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog |
Belangstellings: |
Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boks |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Langhare; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |




