In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n mamma en soek graag vriende wat saam my die vreemde pad stap
Ek is skaam in die begin maar kan lekker saam gesels
My lewe gaan om my kinders op die oomblik
Is opsoek na eerlike, opregte vriende en kan na moontlikhede verander soos ons mekaar beter leer ken.
Haar Ideale Pasmaat
Pasmaat
Geen rook of drink
Sin vir humor he en romanties wees
Eerlik, opreg en getroudheid
Sal graag wil gaan dans en gesellig wees
Oneerlikheid, vuilpraat, laster en min respek teenoor enige iemand dink ek sal nie werk vir my nie
Wat Haar Vriende Sê
Mynehartjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Nuwe Era |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Riller |
Belangstellings: |
Fotografie; Houtwerk; Joga; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans |
Afsitters: |
Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Eerlikheid: |
Uiters |


