In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is vriendelik saggeaard en n(omgee) mens- mens. Goed versorgd. Gebalanseerd. Hou van gemaklike mense. Ek stabiel met geen " bagasie".Ek beskou myself as interessant.
Ek is humoristsies. Voel en lyk jonger as my ouderdom. Ook nie net n rusbanker nie. Nog vol energie. Beoefen nog daagliks my professie. Lag en lekker gesels.
Hou van lees en is ingelig. Reis en golfspeel( sosiaal)
Hou van n lekker tuisbraai met familie en vriende oor n naweek .Hou nie van vals mense nie. en beskryf jouself op die site met n eerlike weergawe van jouself...oa ook jou fotos. Nie net materialisties wees en snobisties asb.
Hou jou agenda opreg en eerlik.As ons ontmoet dan moet ek amper die mens voor my kan erken ook. Hou daarvan om die mense in my lewe te bederf
Sy Ideale Pasmaat
Passievol en eerlik oor jouself wees. Gemaklik stabiel en geen bakleierige " tipe vrou nie. Verkies n lady en goed versorgd en gekleëde vrou.Vroulik. Geen golddiggers asb. Valsheid en snobisme is n afkeur
Stabiel en nie "bagasie" saambring. Hou van kinders.
Lekker kosmaak. Tuisteskepper en of hardwerkend in haar eie beroep
Saam met my reis trippies doen...saamlag enook ernstig sowel laf saam met my kan wees. Miskien saam n stokperdjie aanpak. Ook asb nie dieretuin aanhou nie. Sexy en asook plein Jane kan wees.Sagte gees hê. Ons moet saam kan kos maak n wyntjie drink en voor n kaggelvuur kan lê. Of by die see net die branders instaar. Hou van soen.Sy moet lekker kan soen.
Wat Sy Vriende Sê
allin0nebutimperfect het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 177cm (5' 9.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; R&B / Soul |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boks; Fietsry; Gholf; Jag; Krieket; Motorsport; Rugby; Sokker; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Suikervry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Solderwoonstel in die stad |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



